.Een smoorwarm Saterdagmiddag stap ek van die Royal Livingstone bHotel/b na die waterval. Die res van die groep dut en ek wil gaan prentjies maak - die oggend se bewolkte weer was nie ideaal vir foto's nie. Dis met dié fotonemery dat ek met ... Ons kom 'n drietal toeriste (ook met 'n gids) teë wat met groot lof van die kleine brotspoel/b praat. Maar verder is g'n siel in sig nie. Dis ongelooflik dat ek hierdie natuurwonder vir myself het. Victoria val immers in dieselfde klas ...